Bok Van Blerk Gesels Met Steven Phyffer Van Oorsee oor Trots Afrikaans 2024 - Ik ben een Afrikaander
Manage episode 445355497 series 3608369
In hierdie onderhoud gesels ek 'n bietjie met Bok van Blerk. Bok het soos 'n storm ons radiokanale getref terug in 2006, en vir die laaste 18 jaar het hy nie net baie bereik in musiek nie, maar ook in films. Hy's 'n uitstekende sanger en 'n baie talentvolle akteur, en hy is reeds geboek vir toekomstige projekte vir die res van 2025.
Bok van Blerk, Riaan Benade, Dewald Wasserfall en Lianie May speel op 19 Oktober in Veenendaal, Nederland. Nederland is geen vreemde land vir Suid-Afrikaners nie, met duisende Afrikaanssprekendes wat elke jaar oorsee gaan vir werk en vakansie. Ondersteun gerus vir Bok en maak seker jy boek jou kaartjie voor dit uitverkoop is!
Baie dankie aan The Marketing Zoo wat hierdie toer en onderhoud moontlik gemaak het.
Oorsee is a community app for South Africans. Either abroad, going abroad, or just interested to know more. Connect, make friends, and help each other settle overseas. Hunt for jobs, share your business, or just see what everyone is up to!
https://linktr.ee/oorsee
28 afleveringen