'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die Amerikaanse inflasiekoers, en die impak van die NGV op markte. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 15de Mei 2024
46:20
46:20
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
46:20
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Die musiekspel, Mamma Mia, het ná 'n suksesvolle speelvak in die Kaap na Johannesburg verskuif. Terrance April het met die musiekregisseur, Charl- Johan Lingenfelder, tydens een van hulle repetisies gesels.Door RSG
…
continue reading
1
Wat maak jy as jy bietjie meer risiko vir jou beleggingplan soek?
22:10
22:10
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
22:10
Drikus Combrinck, bestuurshoof van Capicraft en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.Door Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Welkom in Suid-Afrika se NGV-era
26:54
26:54
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
26:54
Dr Nicholas Crisp, adjunk-direkteur-generaal van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) by die departement van gesondheid en Prof Alex van den Heever, voorsitter van studies oor die bestuur en administrasie van maatskaplike sekerheidstelsels by die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) gesels oor die NGV-wetsontwerp. Volg RSG Geldsake op Tw…
…
continue reading
Joubert Roux, medestigter van Zero Carbon Charge gesels oor hulle ooreenkoms met die Vrystaat-regering. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Samantha Pearce is die drama-onderwyser by Leiden High School in Delft. Sy vertel vir Christelle Webb-Joubert van die Shakespeare School Festival South Africa.Door RSG
…
continue reading
1
Pierre van Pletzen op 72 - Deel 2
25:39
25:39
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
25:39
Akteur Pierre van Pletzen het op 1 Mei vanjaar 72 jaar oud geword. Christelle Webb-Joubert gesels in die tweede deel van die onderhoud oor hoogtepunte in sy loopbaan, hoe hy voel oor toekennings, sy vrou, en hoe hy onthou wil word.Door RSG
…
continue reading
Cape Town City Ballet vier vanjaar hulle 90ste bestaansjaar. Danser Leanè Theunissen vertel van die produksie, I Got Rhythm.Door RSG
…
continue reading
Cas Coovadia, uitvoerende hoof van Besigheidseenheid Suid-Afrika (Busa) gesels oor die NGV-wetsontwerp. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Riaan Gous, bedryfshoof van Equites Property Fund gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Anglo American gaan De Beers en Amplats smous of ontknoop
10:00
10:00
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
10:00
Dawid Heyl, portefeuljebestuurder by Ninety One gesels oor Anglo American wat De Beers en Amplats wil ontknoop of verkoop. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dawie Maree, hoof van landbou-inligting by FNB Agribusiness gesels oor Nampo, en boerdery in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Werkloosheid styg nog steeds
12:58
12:58
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
12:58
Chantel Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor die NGV-wetsontwerp, die verskil tussen MTN en Vodacom se aandeelpryse, en werkloosheid. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 14de Mei 2024
50:12
50:12
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
50:12
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor AlphaFold 3. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 13de Mei 2024
49:28
49:28
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
49:28
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor kontantbeleggings. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Faan van der Walt, uitvoerende hoof en medestigter van WeBuyCars gesels oor hulle resultate en notering. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dirk Lourens, bedryfshoof van Raubex gesels oor die groep se finansiële resultate, diversifikasie, en die Suid-Afrikaanse infrastruktuur- en konstruksiebedryf. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Van 1 tot 200 miljoen kliënte in 27 jaar
10:56
10:56
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
10:56
Shameel Joosub, uitvoerende hoof van Vodacom gesels oor die groep se resultate, en bedrywighede in die res van Afrika. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte, die rand, en BHP se aanbod aan Anglo American. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Bernard Hellberg jr., eresekretaris van die SA Gilde van Mobiliteitsjoernaliste (SAGMJ) gesels oor Suid-Afrika se Motor van die Jaar vir 2024. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Kenners antwoord luisteraarsvrae
18:19
18:19
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
18:19
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC gesels oor toelaes in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Brendan Jacobs, hoof van Standard Bank se Agribusiness gesels oor die impak van El Nino, en wat om te verwag van La Nina. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb –Vrydag 10de Mei 2024
50:49
50:49
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
50:49
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading