Gesprekke oor narratiewe, idees, geloof en sommer net die uitdagings van om ’n mens te wees.
…
continue reading
1
EPISODE 98: SOSSI (MUSIKANT)
58:12
58:12
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
58:12
Bouwer gesels met Augusta Zietsman beter bekend as "Sossi" oor haar loopbaan, onlangse troue en haar nuutste album wat op pad is. Jy kan haar volg op sosiale media onder @AugustaZietsman Youtube channel - https://www.youtube.com/@augustazietsman8650Episode vervaardig deur Lelanie du Preez van Ambient Films…
…
continue reading
1
EPISODE 97: IANA STRYDOM (SMAAKMAKER)
1:03:15
1:03:15
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:03:15
In hierdie episode kuier die inhoudskepper Iana Strydom by Bouwer en hulle gesels oor hoe sy dit reg gekry het om voltyds te reis en bestaan van dit te maak.As jy belangstel om ’n “content creator” te word is hierdie episode beslis vir jou. @WanderWithIana Jy kan na die episode of Youtube ook kyk. https://youtu.be/gi6pyn2AqIs…
…
continue reading
1
EPISODE 96: CARLA CLASSEN (AKTRISE)
1:23:02
1:23:02
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:23:02
In this episode Bouwer chats to one of his favourite actresses, Carla Classen. They talk her upbringing, her love for story telling and the challenges of being a full time actress in South Africa. Warning - strong language. Episode produced by Lelanie Kruger from Ambient Films You can also watch the full episode here - https://youtu.be/KwY6sB96I68…
…
continue reading
1
EPISODE 95: ALMERO WELGEMOED (SKRYWER EN KUNSTENAAR)
1:09:00
1:09:00
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:09:00
Almero kom kuier vir die tweede keer op die show en ons gesels hierdie keer oor vaderskap, die afrikaner en ook sy onlangse ervaring en proses rondom die skryf van die populêre Kyknet reeks "Eenkeer om die son" Jy kan na Almero se ongelooflike musiek gaan luister op Spotify of enige ander stroomdiens. Onthou om te subscribe tot hierdie show en as j…
…
continue reading
1
EPISODE 94: LIAM BOSMAN (AKTEUR)
1:19:32
1:19:32
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:19:32
Liam Bosman is iemand wat weet wat dit vat om rerig 'n gleentheid aan te gryp en die beste van dit probeer maak. Van sy avonture as tiener in die VSA tot sy nuutste rol in die Kyknet treffer "Eenkeer om die son". Liam se energie is aansteeklik en jy gaan nog beslis baie van hom in die toekoms sien en hoor. Die episode is ook beskikbaar op YouTube -…
…
continue reading
1
EPISODE 93: GERMANDT GELDENHUYS (AKTEUR EN SANGER)
1:13:10
1:13:10
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:13:10
Germandt is een van die min mense in die vermaakbedryf wat sy hart op sy mou dra vir almal om te sien. Ek het nog altyd gewonder hoekom sy stem so mooi is maar na hierdie lekker gesprek het ek agtergekom dis omdat sy hart so mooi is. Germandt se liefde vir stories vertel en musiek is aanstekelik en sy storie is beslis een wat ek hoop eendag in 'n f…
…
continue reading
1
EPISODE 92: ANEL WOOD(AKTRISE EN SKRYWER)
1:08:03
1:08:03
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:08:03
Anel Wood is een van die snaakse aktrises waarmee ek al ooit gewerk het. Sy het 'n lang lys van karakters wat sy al gespeel het maar dis haar karakter as mens wat my die meeste inspireer. As jy haar naam ooit in 'n teaterproduksie of 'n TV reeks sien kan jy maar weet jy gaan 'n lieflike tyd hê om na haar toneelspel te kyk. Anel is te sien in Die Af…
…
continue reading
1
EPISODE 91: REYNARDT HUGO (AKTEUR, VERVAARDIGER, REGISSEUR)
1:18:14
1:18:14
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:18:14
Reynhardt is nie net een van ons land se gewildste akteurs nie maar ook die persoon agter die treffende Kyknet program "Net Mens", waar hy kort en kragtige dokumentêre maak oor persone in die vermaakbedryf. Reynhardt is ook nie skaam om te gesels oor sy persoonlike uitdagings rondom ADHD nie, iets wat gewoonlik onder mans taboe is om oor te praat. …
…
continue reading
1
EPISODE 90: SOLOMON CUPIDO (AKTEUR, VERVAARDIGER, SKRYWER)
2:01:50
2:01:50
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
2:01:50
Solomon Cupido is een van ons land se juwele. Al kon hy 'n loopbaan as 'n professionele rugby speler gevolg het, het sy drome van stories vertel hom gelei tot 'n loopbaan in die teater, film en TV industrie. Ons gesels bietjie oor sy eerste rol in Egoli, sy liefde vir "feel good" stories en sy vriendskap met Bradley Olivier en hulle film Frankie en…
…
continue reading
1
EPISODE 89: DAN CORDER(5FM BREAKFAST HOST, TIKTOK TALKER)
1:20:36
1:20:36
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:20:36
Dan Corder is someone who's voice needs to be heard. Apart from his great radio voice, his views and opinions help shape and educate millions of listeners on a daily basis. Apart from being the host of the 5fm morning breakfast show, he makes incredible historical content on Tiktok and also has an amazing podcas called "The Issue with Dan Corder" w…
…
continue reading
1
EPISODE 88: DUAN WANTY(AKTEUR & VERVAARDIGER)
1:21:54
1:21:54
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:21:54
Duan Wanty het sy loopbaan begin met ‘n droom om ‘n akteur te word. Na sy drama graad by Tukkies het hy met sterre in sy oë die industrie probeer aanvat. Al het hy al verkynings gemaak in meeste van ons geliefde sepies, het Duan uiteindelik by sy ware droom arriveer toe hy deelgeneem het aan die Tropika realiteits-kompetisie. Van daar af het hy bes…
…
continue reading
1
EPISODE 87: REGGIE PEACE (AKTEUR, SKRYWER, REGISSEUR)
1:07:09
1:07:09
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:07:09
Reggie Hufkie is ‘n musikant, skrywer, regisseur en akteur. Reggie is in die proses om ‘n autobiografie te skryf, werk aan ‘n hele paar enkelsnitte en het onlangs, saam met Frankie Opperman die toekenning vir beste regie vir ‘n kort dokumenter by die Silwerskermfees ontvang vir hulle film - “Langafstand”. Reggie staan beter bekend as “Reggie Peace”…
…
continue reading
1
EPISODE 86: MANDRI SUTHERLAND (AKTRISE & SKRYWER)
1:15:31
1:15:31
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:15:31
Mandri Sutherland is ‘n aktrise, skrywer, en teatermaker. In die afgelope 2 jaar het Mandri die land verstom met haar een vrou vertoning; “Vrou Ens.” Mandri het besluit om nie langer vir goedkeuring te wag nie en haar teater stuk na mense se sitkamers, motorhuise en stoepe toe te vat – sy het die idee van ‘n “huiskonsert” ten volle aangegryp en gew…
…
continue reading
1
EPISODE 85: MEL DIE STORIEVERTELLER
1:20:01
1:20:01
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:20:01
Mel is 'n inhoudskepper, komediant, skrywer en aktrise. Ons gesels oor haar aanslag tot stories, haar eenvrouvertoning waarmee sy tans besig is en hoe sy kritiek hanteer wanneer mense jou uit die bloute aanvat op sosiale media.Door BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 84: JOHAN FOURIE (SKRYWER & PROFESSOR IN EKONOMIE)
1:11:13
1:11:13
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:11:13
Ek en Johan Fourie gesels oor sy nuwe boek "Skatryk" wat handel oor hoekom ons beter as ons voorsate lewe. Jy kan Johan se boek nou aanlyn bestel of in enige goeie boekwinkel koop. Dit is 'n ongelooflike interessante lees oor die geskiedenis en waarom dit soveel beter gaan in die wêreld vandag, al voel dit soms nie so nie.…
…
continue reading
1
EPISODE 83: GLEN BIDERMAN-PAM (ACTOR, WRITER & DIRECTOR)
1:19:14
1:19:14
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:19:14
Glen Biderman-Pam is an actor, comedian and director. He is well known for his role as Rael Rosen in the South African hit – Tali’s Diary and for his viral reimagining of “My Octopus Teacher” as “My Kreepy Teacher”. Glen’s comedic talents are on display in everything he does; whether it be on the stage as an actor or comic, or as half of the extrem…
…
continue reading
1
EPISODE 82: MIENKE EHLERS(AKTRISE, AANBIEDER, SKRYWER)
1:08:59
1:08:59
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:08:59
Mienke Ehlers is 'n aktriese en stilis. Mienke is die definisie van 'n "go getter"- sy pak alles met passie en selfvertoue aan. Haar liefde vir storievertelling is te siene in haar verskeie karakters - soos Dalena in "Die Dinge van 'n Kind" en haar eie sosiale media projek - "Minuut Monoloe". Al is sy 'n stilis vir die sterre, gee sy ook raad oor k…
…
continue reading
1
EPISODE 81: REGARDT VISSER (SKRYWER, REGISSEUR, KUNSTENAAR)
1:11:36
1:11:36
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:11:36
Regardt Visser is 'n kunstenaar, regisseur, skrywer en skaatsplank liefhebber van Veldrif wat homself tans in Johannesburg bevind waar hy woeker met sy stories, musiek en videos wat hy maak. Hy is nie net een van my goeie vriende nie maar ook 'n skrywer en regisseur wat nog diep spore gaan stap in die vermaak bedryf. Dankie aan ons borge King Price…
…
continue reading
1
EPISODE 80: WYNAND KOTZE AKA TOLLIE PARTON(AKTEUR & SKRYWER)
1:11:58
1:11:58
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:11:58
Wynand Kotze verstaan wat dit is om die "underdog" in die lewe te wees en dit is wat ek dink in my opinie hom so goed maak in wat hy doen. Met jou rug teen die muur kan 'n mens net vorentoe gaan en Wynand is besig om, met die stories wat hy vertel en karakters wat hy vertol, Afrikaners en ons taal vorentoe te vat. Jy kan hom gerus op sosiale media …
…
continue reading
1
EPISODE 79: RUAN WESSELS (AKTEUR)
1:02:35
1:02:35
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:02:35
Ruan Wessels se storie is uniek. Hy is al amper 20 jaar 'n akteur maar hy is nou maar eers 25 jaar oud. Min mense se storie voor die kamera het al op 8 jarige ouderdom begin. Ruan deel sy unieke storie met ons rondom sy liefde vir toneenspeel, lees en die lekkerste van alles, skaatsplank ry. Hierdie episide word moontlik gemaak deur ons borg King P…
…
continue reading
1
EPISODE 78: MAUDE SANDHAM (AKTRISE)
1:03:43
1:03:43
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:03:43
Die term "intimacy coordinating" is iets waarvan ek niks geweet het nie, maar dankie aan mense soos Maude Sandham wat kom gesels het op die podcast kon ons nou duidelikheid kry oor wat hierdie term en beroep behels. Maude is 'n storieverteller, aktrise en regisseur wat nog diep spore gaan trap in die vermaaklandskap van die wêreld. - Hierdie episod…
…
continue reading
1
EPISODE 77 - CHARLIE BOUGUENON (AKTEUR)
1:46:45
1:46:45
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:46:45
Charlie Bouguenon is een van ons land se voorste akteurs, wat al van films, teater tot TV, van die mees unieke karakters lewe gegee. Hy is een van daai mense wat nie bang is vir harde werk as dit kom by die kunste nie en hy het keer op keer al bewys dat soms is jy die beste jy, wanneer niemand anders in jou glo nie en jou rug teen die muur is.Hierd…
…
continue reading
1
EPISODE 76: ROBERTO POMBO (AKTEUR & TEATERMAKER)
1:15:43
1:15:43
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:15:43
Roberto Pombo is een van ons land se voorste teatermakers. Van sy wye verskeidenheid komiese karakters tot sy diep emosionele tonele op die verhoog, Roberto is beslis een van Suid Afrika se kunstenaars wat nog diep spore gaan loop in die vermaakbedryf. Ons gesels oor sy tyd in Italië, improvisasieklasse, sy eerste rol in 'n sepie asook waarmee hull…
…
continue reading
1
EPISODE 75: DAVID VIVIERS (AKTEUR & SKRYWER)
1:37:40
1:37:40
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:37:40
EPISODE 75: DAVID VIVIERS (AKTEUR & SKRYWER) by BOUWER BOSCHDoor BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 74: RUHAN FOURIE (GESKIEDKUNDIGE)
2:30:35
2:30:35
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
2:30:35
Ruhan Fourie kom kuier vir die derde keer en soos altyd raak die gesprek elke tweede onderwerpe onder die son aan. Ons gesels soos gewoonlik oor moeilike konsepte rondom die verlede, die toestand van die land tans, Orania, Tinder, Koer, Christen dating apps en Afrikaners en kernkrag. As jy die gesprek geniet het, deel hom gerus met jou vriende en f…
…
continue reading
1
EPISODE 73: PIETIE BEYERS (AKTEUR)
1:51:33
1:51:33
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:51:33
Pietie Beyers kom kuier vir 'n tweede keer op die show en die keer delf ons bietjie dieper in die geskiedenis as gewoonlik. Ons gesels oor Suid Afrika, die kunste, jaloesie en die egte huisvroue van Pretoria.Door BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 72: LAURA-LEE MOSTERT (AKTRISE & VERVAARDIGER)
1:30:43
1:30:43
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:30:43
Die eerste episode van 2023 skop af met 'n baie lekker gesprek met die veelsydige aktrise en verevaardiger Laura-Lee Mostert. Ons het gesels oor haar grootword jare in Ottosdal, haar studentejare by UCT en nou waar sy maar soos ons almal maar net hustle in die kunste.Door BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 71: MAJOZI (SINGER-SONGWRITER)
1:06:37
1:06:37
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:06:37
Ek gesels met die ongelooflike musikant en skrywer Majozi oor sy lewe, loopbaan, passie vir musiek en hoe hy musiek aanpak in 'n tyd van TIKTOK dansies en viral videos.Door BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 70: JACO STRYDOM (BOEKVRYSTELLING GESPREK)
44:00
44:00
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
44:00
Ek het met Jaco Strydom 'n gesprek gevoer by die boekvrystelling van sy derde boek getiteld "Alle sondaars welkom".Door BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 69: AUGUSTA ZIETSMAN (AKTRISE EN SKRYWER)
2:06:59
2:06:59
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
2:06:59
Ek en Augusta Zietsman het oor 'n magdom onderwerple gesels. Films, musiek, spiritualiteit, Afrikaans, die dood en die opwindende projekte waarmee sy besig is.Door BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 68: LIDIA RAUCH(INKLUSIEWE INNOVERINGSKONSULTANT)
1:22:39
1:22:39
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:22:39
Ek en Lidia het gesels oor haar liefde en passie vir versoening en die maatskappy "Bloom Enterprise" wat sy begin het om gesprekke en denkwyses te fasiliteer met die doel op versoening. Jy kan meer van Bloom Enterprise hier lees - https://www.bloomenterprise.co.zaDoor BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 67: RUHAN FOURIE(PhD-STUDENT IN GESKIEDENIS)
1:24:45
1:24:45
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:24:45
EPISODE 67: RUHAN FOURIE(PhD-STUDENT IN GESKIEDENIS) by BOUWER BOSCHDoor BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 66: GAZELLE(KUNSTENAAR EN MUSIKANT)
1:17:24
1:17:24
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:17:24
EPISODE 66: GAZELLE(KUNSTENAAR EN MUSIKANT) by BOUWER BOSCHDoor BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 65: LEON WESSELS(OUDMINISTER EN MENSE-REGTE AKTIVIS) & GIELIE HOFFMAN(SKRYWER)
1:37:25
1:37:25
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:37:25
Ek en Gielie Hoffman het met Leon Wessels gesels oor sy grootwordjare, sy tyd as politikus by die Nasionale Party, apartheid en menseregte. Leon het ook 'n boek onlangs vrygestel getiteld "Encountering Apartheid's Ghosts" wat nou landswyd beskikbaar is.Door BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 64: JANA MARX (DIEPTEVERSLAGGEWER VIR NETWERK24)
1:04:21
1:04:21
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:04:21
EPISODE 64: JANA MARX (DIEPTEVERSLAGGEWER VIR NETWERK24) by BOUWER BOSCHDoor BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 63: BARBARA BRASINGTON - KOMEDIANT EN AKTRISE
1:33:26
1:33:26
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:33:26
Door BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 62: DEON MEIRING (MUSIKANT EN SKRYWER)
1:35:58
1:35:58
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:35:58
Door BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 61: MONIQUE TAUTE (HOOF VAN AFRIFORUM VELDTOGTE)
1:43:15
1:43:15
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:43:15
Door BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 60: PEACH VAN PLETZEN (KUNSTENAAR)
1:02:44
1:02:44
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:02:44
Peach van Pletzen is een van ons beste vervaardigers en musikante in Suid Afrika. Ek het met hom gesels oor die sukses van sy nuuste projek "Van Pletzen" en waar die huidige musiekbedryf homself bevind.Door BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 59: LOUFI (KUNSTENAAR)
1:28:31
1:28:31
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:28:31
Loufi is tans een van my gunsteling kunstenaars in Suid Afrika. Ons het gesels oor sy liefde vir die kunste, sy geskiedenis met dwelms asook hoe musiek sy lewe verander het. Ek en Loufi het al 3 liedjies saam uitgebring en ons nuutste een "#Blessed" kan jy nou aanlyn gaan luister.Door BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 58: ANSU VISSER (AKTRISE, SKRYWER EN KINEMATOGRAAF)
1:26:44
1:26:44
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:26:44
Ek het met Ansu Visser gesels oor haar loopbaan, haar idees rondom haar geloof en hoe sy die Bybel sien en ervaar asook net spiritualiteit in die algemeen.Door BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 57: ELMA SMIT (TV EN RADIO-AANBIEDER)
1:15:54
1:15:54
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:15:54
Ek by Elma gaan koffie drink en beskuit eet en gesels oor haar ongelooflike loopbaan tot dusver, die goeie ou MK dae, hoe om te snorkel asook hoe lyk spirituele ervarings vir haar.Door BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 56: DE KLERK OELOFSE (AKTEUR)
1:29:50
1:29:50
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:29:50
Ek gesels met De Klerk Oelofse oor sy lewe as akteur, trauma rondom die dood van 'n ouer, watter rol die spirituele speel in ons lewens en ons dink sommer saam wat dit is van die kunste wat so 'n groot impak op mense se lewens het.Door BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 55: ALMERO WELGEMOED (MUSIKANT, SKRYWER)
1:14:36
1:14:36
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:14:36
Ek gesels met Almero oor sy musiek, idees en gedagtes rondom hoe hy die wêreld sien en beleef.Door BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 54: MILA GUY (AKTRISE)
1:47:50
1:47:50
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:47:50
Mila Guy is 'n aktrise al die pad van Nelspruit se wêreld af maar sy het van 14 jarige ouderdom in Nieeu-Seeland gebly en haar hoërskoolloopbaan daar voltooi. Ek het met haar gesels oor haar passie vir toneelspel, hoe uitdagend die vermaakbedryf kan wees asook geloof en spiritualiteit.Door BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 53: BEER ADRIAANSE (SKRYWER, MUSIKANT EN AKTEUR)
1:33:46
1:33:46
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:33:46
EPISODE 53: BEER ADRIAANSE (SKRYWER, MUSIKANT EN AKTEUR) by BOUWER BOSCHDoor BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 52: LOUIS VAN DER RIET (TEOLOOG)
1:07:19
1:07:19
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:07:19
Louis van der Riet het onlangs geskiedenis gemaak toe hy as die eerste openlike gay leraar van 'n NG Kerk bevestig is. Ek het met Louis gesels oor sy liefde vir die kerk, Jesus en ook hoe hy probeer sin maak van al die warboel rondom sy bevestiging.Door BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 51: WYNAND CLAASSEN (VOORMALIGE SPRINGBOK-KAPTEIN)
1:16:23
1:16:23
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:16:23
Wynand Claassen is 'n voormalige rugbyspeler wat vir Natal(Sharks) en die Blou Bulle gespeel het as student. Hy was die Springbok-kaptein tydens die bekende 1981 toer na Nieu-Seeland waar die wedstryde deur betogers ontwrig was. Ons het gesels oor politiek in sport, die toer in Nieu-Seeland en waar sy liefde vir rugby vandaan kom.…
…
continue reading
1
EPISODE 50: LUCINDA NEETHLING (DIE MELKTERT KOMMISSIE)
1:53:51
1:53:51
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:53:51
Lucinda was 16 jaar oud toe sy en haar band Die Melktert Kommissie JIP Rockspaaider gewen het. Ons het gesels oor haar loopbaan in musiek en sommer net oor die dinge van die lewe.Door BOUWER BOSCH
…
continue reading
1
EPISODE 49 : BENJAMIN DE JAGER (STRAATLIGKINDERS)
1:18:18
1:18:18
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
1:18:18
Benjamin de Jager is 'n kitaarspeler en liedjieskrywer van Potchefstroom en jy sal hom dalk beter ken as die kitaarspeler vir Straatligkinders sowel as Mosesmetroman. Ek het met Ben gesels oor waar musiek vir hom begin het asook die goeie en slegte tye wat saam met musiek en die lewe kom.Door BOUWER BOSCH
…
continue reading