show episodes
 
Artwork

1
Proxy Radio - Kingdom Dialogue

Arend Botha and Regardt De Bruin

Unsubscribe
Unsubscribe
Wekelijks+
 
Welcome to Proxy Radio – where we simplify difficult conversations about faith. In the realm of Christian dialogue, discussions often fall into two extremes: scholarly debates from theologians in ivory towers or heated, emotional arguments. Proxy Radio seeks to bridge this gap by providing insightful yet approachable conversations on both common and unique questions surrounding faith. Join us as ordinary people, driven by diligence and humility, lead enlightening discussions with a diverse r ...
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Verbeel jou; jy sit een aand by die huis, jou foon se waarskuwing-sein dui skielik n boodskap aan. Dit is ‘n vriend van jou, “ons is by so en so, kom kuier saam”. Traag in jou reaksie besluit jy maar om te gaan gesig wys, dit is tog net so 15min se ry op jou motorfiets. Na ‘n rustige aand en ‘n uitgeputte gelaat skud jy blad en vat die pad. Die pad…
  continue reading
 
In die tyd waarin ons leef raak die idee van kerk-toe gaan al hoe minder relevant. ‘Dit is outyds’, dit is ‘n klug’, ‘dit is ‘n geldmaak-storie’; net ‘n paar van die terme wat ons gereeld hoor of soms self kwytraak oor die kerk ⛪️. Regardt De Bruin konfronteer Ds. Thomas Dryer met sulke vrae in die volgende episode van “Alles op die tafel”. Support…
  continue reading
 
Regardt de Bruin gesels met voormalige satanis, Riaan Swiegelaar op Die Waarheid TV. Riaan is 'n eks okkultis en sataniese kerk leier wat jare gelede die sataniese kerk help vestig het in S7uid Afrika. Hy het deur baie genade sy lewe omgekeer en vandag kan hy nie uitgepraat raak oor die Here nie. Support the show…
  continue reading
 
Loading …

Korte handleiding