Ds Program openbaar
[search 0]
Meer
Download the App!
show episodes
 
Loading …
show series
 
In hierdie episode gesels Dirk met twee verteenwoordigers van die nuutgestigde Kapitalis Party, Gideon Joubert en Louie Nel. (capitalist.org.za)Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210Dirk Scheepers Program op Fa…
  continue reading
 
In hierdie episode gesels ek met Emile Coetzee van die Eensgesind span (https://eensgesind.com/)Dankie aan die borg vir hierdie episode: Is Moz Bos - http://www.ismozbos.co.za/Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/331…
  continue reading
 
In hierdie week se episode van die Dirk Scheepers Program word daar gekyk na kliek-aas in die media, liggelowigheid en Eureka in die Noord-Kaap.Dankie aan die borg vir hierdie episode: Is Moz Bos - http://www.ismozbos.co.za/Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program …
  continue reading
 
Dirk Scheepers is hierdie week terug met nog 'n lekker episode vir jou! Hy bespreek die sosialemedia onderonsies tussen sanger Jay en Trevor Noah en Chris van Heerden. Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210Dirk…
  continue reading
 
Dirk kyk hierdie week na die Britse maaifoedie Jacob Rees-Mogg asook die Kaap Party en hul planne vir afstigting. Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.…
  continue reading
 
Dirk is terug met sy weeklikse bondige episode en hy bespreek Max du Preez en die tragedie by Hoërskool Driehoek.Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► www.spreaker.com/show/ds-programDirk Scheepers Program op Facebook ► www.facebook.com/DSProgram1…
  continue reading
 
Hierdie episode is geborg deur De Afrikander Handelshuis www.afrikander.com - Ek is onlangs aangesê dat omdat ek Afrikaners se klagtes uitspreek in die buiteland, goed soos plaasmoorde, onteiening ens, maak dit van ons klakouse en wys dit ons onvermoë om ons eie probleme op te los. Dink julle dit is billike kritiek of is dit my goeie reg om die int…
  continue reading
 
Hierdie derde episode in die Dirk Scheepers-Program selfbeskikking reeks word geborg deur De Afrikander Handelshuis www.afrikander.comSkakels:Ernst Roets Konteks Episode:https://www.youtube.com/watch?time_continue=1025&v=CXLBqk_DLzIPodlitiek Episode:https://itunes.apple.com/us/podcast/spesiale-episode-3-geloftedag/id1403813337?i=1000425875786&mt=2…
  continue reading
 
Sebastiaan Biehl is in Duitsland gebore, maar het as student na Suid-Afrika gekom en ʼn Afrikaner geword. Hy woon sedert 2005 in Orania en is tans navorser en toergids by die Orania Beweging. Sebastiaan het ook reeds twee romans die lig laat sien. Die konneksie was nie die beste nie en sy babaseuntjie was woelig in die agtergrond so ek moes dele van…
  continue reading
 
'n Saak wat Afrikaners na aan die hart lê. Konsentreer of emigreer? Skakels --> https://www.backabuddy.co.za/charity/profile/herman-toerien-cancer https://maroelamedia.co.za/nuus/nuuskommentaar/nuuskommentaar-geen-onafhanklikheid-vir-nieu-caledonie/https://maroelamedia.co.za/nuus/nuuskommentaar/nuuskommentaar-is-n-vreedsame-multi-kulturele-samelewi…
  continue reading
 
Hoe lyk dit julle pragtige bliksems! Ek is Dirk Scheepers, hierdie is die DS Program en kom ons spring kop eerste in.Getroue luisteraars het versoek dat daar meer aandag geskenk word aan die onteiening sonder vergoeding sage so ons gaan gesels oor die nuutste gebeure rondom dit. En met dit, tot ‘n volgende keer, julle pragtige bliksems.…
  continue reading
 
Kort op die hakke van die Zoeloe dreigemente van sesessie kom die aankondiging hierdie week dat Afriforum met Koning Zwelithini van die Zoeloes ontmoet het om grondonteiening sonder vergoeding te bespreek en selfs sy verjaarsdag-banket by te woon. https://www.thesouthafrican.com/afriforum-meet-with-zulu-king-zwelithini-discuss-land-expropriation/En…
  continue reading
 
In hierdie episode kyk ons na die uitsprake van die Zoeloe koning en of die reënboognasie-idee dalk net bietjie verder besig is om sy gat te sien. Wat is jou opinie oor die idee van afstigting/sesessie?Twitter: @DSProgramWelkom aan die nuutste Afrikaanse politiek-podsending: @PodlitiekDoor Dirk Scheepers
  continue reading
 
Loading …

Korte handleiding