Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Check out the latest in news and notes in Star Wars: Galaxy of Heroes brought to you by Reality Skewed Gamers (RSG).
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
As gevolg van geweldige trauma het Lucelle van Wyk ontvlugting gevind in haar tuin. Sy het haar tuin in verskillende kamers verdeel soos sy deur haar trauma gewerk het. Haar tuin is haar skilderdoek. Sy gesels oor haar Droombos in Stellenbosch.Door RSG
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 24 Desember 2024
48:05
48:05
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
48:05
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Willie Botha se klassieke konsertina
14:32
14:32
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
14:32
Willie Botha is bekend daarvoor dat hy klassieke musiek op ‘n konsertina speel. Christelle Webb-Joubert leer ken hom van nader.Door RSG
…
continue reading
Wilhelm Joubert, wingerdboukundige by die Hartenberg-wynlandgoed Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Rudi Kriel, projekleier van GoMetro Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
André Müller, baleroperateur in die Amerikaanse deelstaat Texas Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die tyd van praat is verby
24:37
24:37
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
24:37
Die stigter van Sygnia, Magda Wierzycka Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Maanag 23 Desember 2024
47:06
47:06
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
47:06
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor silwer wat aan Suid-Afrika behoort. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Prof. Brian van Wilgen, ekoloog by die Sentrum vir Uitnemendheid in Indringerbiologie aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor die finansiële impak van indringerspesies. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Buks Venter Jnr, mede-eienaar van Buks Boorwerke verduidelik hoe om 'n boorgat te sink. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Nie alle aktuarisse het grys skoene nie
14:20
14:20
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
14:20
Tobie van Heerden, uitvoerende hoof van 10X Investments gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
André Pienaar van C5 Capital gesels oor Amazon wat in kernkrag belê. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 20 ste Desember 2024
48:55
48:55
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
48:55
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Kenners antwoord luisteraarsvrae
29:26
29:26
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
29:26
Mia Kriegler van Kruger Internasionaal en Elke Brink van PSG Wealth R21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Jean-Pierre Verster kyk na beleggings in 2025
10:12
10:12
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
10:12
Jean-Pierre Verster, bestuurshoof van Protea Capital Management gesels oor beleggings in 2025. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Anisa Fielding van IMM gesels oor kleinsakeondernemings. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Tinus drink koffie met Sabihah Mohammed van die Reserwebank
12:17
12:17
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
12:17
Sabihah Mohamed, bestuurshoof van CODI by die Suid-Afrikaanse Reserwebank gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is en wat sy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Schalk Louw gesels oor sy aandeelkeuses
11:27
11:27
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
11:27
Schalk Louw, portefeuljebestuurder by PSG Wealth gesels oor sy aandeelkeuses. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dan Marokane, uitvoerende hoof van Eskom gesels oor hulle finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Jee-A van der Linde, senior ekonoom by Oxford Economics gesels oor die Amerikaanse rentekoersbesluit. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
JB Smith, besturende direkteur en portefeuljebestuurder by Sequoia Capital Management gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 19de Desember 2024
45:00
45:00
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
45:00
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Bitcoin se waarde het hierdie jaar meer as 150% gestyg. Carel van Wyk, stigter van Moneybadger deel sy insigte oor Bitcoin en die breër rol van kriptogeldeenhede in ons ekonomie. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor haar keuses vir beleggings in 2025. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die semifinaliste van die 2025 motor van die jaar word aangekondig
10:16
10:16
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
10:16
Bernard Helberg jr, eresekretaris van die SAGMJ verduidelik wat die doel van hierdie kompetisie is en hoe dit die Suid-Afrikaanse motobedryf beïnvloed. Volg RSG Geldsake op TwitterDoor Ryk van Niekerk
…
continue reading