Sake wat Afrikaners raak. WhatsApp jou stemboodskap en word ingesluit in die volgende episode. Kom gesels saam oor Afrikaners, ons uniekheid, ons voorkeure, ons swakhede, ons geite en geskiedenis. Die Dirk Scheepers program is beskikbaar op alle goeie podcast toepassings asook Spreaker & YouTube.
…
continue reading
1
Dr. Danie Langner - Voortrekkermonument
26:41
26:41
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
26:41
Dirk gesels met Danie oor die Voortrekkermonument (VTM), sy visie vir die toekoms en hoe dit gaan met die omdraai-strategie. Die Voortrekkermonument is meer as net ’n erfenisbewaringsterrein. Dit is Afrikaners se kultuurtuiste waar almal welkom is. Dit is ’n baken van hoop wat jy uit enige rigting van Pretoria kan sien. Die Voortrekkermonument bied…
…
continue reading
1
Jaco Kleynhans en Werner Human in Austin, TX
22:22
22:22
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
22:22
Dirk kon gesels met Jaco and Werner op hul besoek aan Amerika en gesels oor die Solidariteit Beweging, hul persoonlike aansporing en die omarming van Afrikaners in die diaspora.Door Podmedia
…
continue reading
Dirk se geselsie met Dawie begin heel lig en word stelselmatig 'n rou gesprek oor die lewe, konstante selfverbetering en 'n boodskap van hoop in 'n donker tyd. Geniet dit en onthou om in te teken deur "Subscribe" te druk op Apple Podcasts of te "Follow" op Spotify.Door Podmedia
…
continue reading
1
Big Daddy Liberty - Sihle Ngobese
22:18
22:18
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
22:18
In hierdie episode gesels Dirk met Sihle Ngobese, oftewel Big Daddy Liberty, oor ras, kultuur, vryheid en geloof. Teken in deur subscribe te druk langs die DS Program op jou foon.Door Podmedia
…
continue reading
Dirk kon net voor die staatsinperking met Flip gesels. Hulle raak aan verskeie onderwerpe, soos die artikel wat Flip geskryf het, eie arbeid, en die belangrikheid van met mekaar praat.Door Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
Geseënde Geloftedag en Kersfees aan my luisteraars! Mag jou voorspoed jou verveel in 2020.Door Podmedia
…
continue reading
In hierdie episode kom Dirk met 'n kort boodskap van hoop vanuit Amerika: Probeer nie te veel die probleme van 'n sekere land waarin jy jouself bevind te internaliseer nie. Veral as die land nie goedgesind is aan jou as minderheid nie. Luister, deel en praat saam op Twitter!Door Podmedia
…
continue reading
1
Charl & Liza-Marie Oberholzer
23:29
23:29
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
23:29
Charl & Liza-Marie is die eienaars van De Afrikander Handelshuis asook die REPUBLK handelsmerk. Hulle het met Dirk gaan praat oor geskiedenis, podsendings, identiteit en waarom Afrikaners so lief is om "New York" hemde te dra.Door Podmedia
…
continue reading
Dankie aan ons borg, SAPMOK vellies! (Sapmok.com). Sue-Ann de Wet van Wêreldwyd gesels met Dirk oor Afrikaners in die diaspora. Teken in, deel en praat saam op Twitter.Door Podmedia
…
continue reading
1
Ernst van Zyl (Conscious Caracal)
17:47
17:47
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
17:47
Door Podmedia
…
continue reading
Die kragtige Jacques Basson van die Klipkouers potgooi is vandag Dirk se gas. Hulle raak aan verskeie onderwerpe soos besigheid, entrepeneurskap, Afrikanerskap en nog vele meer.Door Podmedia
…
continue reading
In hierdie episode gesels Dirk met Emile Coetzee van Eensgesind. Hulle praat oor die toekoms van podsendings, die geskiedenis en nog vele meer.Door Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
In hierdie episode kyk Dirk na die idee van die bekwame staat as oplossing vir Afrikaners, teenoor 'n gemeenskap wat vir haarself sorg. Hy gebruik uittreksels vanuit gesprekke met Helen Zille en Flip Buys. Praat gerus saam op Twitter, deel en teken in!Door Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
In hierdie episode gesels Dirk oor die Solidariteit-Netwerk en Gerda Steyn wat die Comrades wen. Teken in en deel gerus die episode.Door Podmedia
…
continue reading
1
Schalk van Heerden (Betereinders)
45:53
45:53
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
45:53
Door Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
1
Ernst Roets onderhoud in New York
42:35
42:35
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
42:35
Door Podmedia
…
continue reading
1
Kapitalis Party Onderhoud
12:44
12:44
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
12:44
Door Podmedia
…
continue reading
1
Emile Coetzee van Eensgesind
34:50
34:50
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
34:50
Door Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
1
Onderhoud met Boer Republic
44:56
44:56
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
44:56
Door Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
Ramaphosa New York-uitsprake opvolg en Afrikaners in die buiteland by Dirk ScheepersDoor Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
1
Podlitiek Gesprek (Langformaat)
55:29
55:29
Later Afspelen
Later Afspelen
Lijsten
Vind ik leuk
Leuk
55:29
Julle pragtige bliksems! Hierdie episode is in onderhoudformaat met twee lede van die Podlitiek-podsending. Ek was by hulle hoofkwartiere en ons het oor 'n reeks goed gesels, van identiteit tot heterogeniteit, en nog vele meer. Los gerus kommentare op Twitter.Door Podmedia
…
continue reading
Julle pragtige bliksems! In hierdie episode kyk ons na die #Boertestimony beweging.Door Podmedia
…
continue reading
Praat saam op Twitter, laat my weet wat jy dink, jou opinie tel! Met baie liefde vir julle pragtige bliksems!Door Podmedia
…
continue reading
Hoe lyk dit julle pragtige bliksems! Ek is Dirk Scheepers, hierdie is die DS Program en kom ons spring kop eerste in. Getroue luisteraars het versoek dat daar meer aandag geskenk word aan die onteiening sonder vergoeding sage so ons gaan gesels oor die nuutste gebeure rondom dit. En met dit, tot ‘n volgende keer, julle pragtige bliksems.…
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
Julle pragtige bliksems! In hierdie episode kyk ons na die #farmlist-saga. Afriforum het ‘n lys in die hande gekry van 139 plase, ons weet nog nie presies hoe of van wie af nie, wat geoormerk is vir onteiening sonder vergoeding.Door Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
In hierdie episode kyk ons na die uitsprake van die Zoeloe koning en of die reënboognasie-idee dalk net bietjie verder besig is om sy gat te sien. Wat is jou opinie oor die idee van afstigting/sesessie? Twitter: @DSProgram Welkom aan die nuutste Afrikaanse politiek-podsending: @PodlitiekDoor Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading
Door Podmedia
…
continue reading