RSG openbaar
[search 0]
Meer
Download the App!
show episodes
 
Artwork

1
RSG Geldsake met Moneyweb

Moneyweb Radio

icon
Unsubscribe
icon
Unsubscribe
Dagelijks+
 
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
  continue reading
 
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
  continue reading
 
Artwork

1
RSG Nuus & Aktualiteit

SABC News and Current Affairs

icon
Unsubscribe
icon
Unsubscribe
Maandelijks
 
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
  continue reading
 
Loading …
show series
 
John Theodore is 'n boorling van Oudsthoorn. Dis ook waar hy sy eerste klavierlesse gekry het. Ná sy skool- en universiteitsopleiding, het sy loopbaan vlamgevat, wat verskeie pryse en optredes insluit. Hy is een van vier kunstenaars wat vanjaar deur die KKNK vereer word vir hulle bydrae tot die kunste, en in John se geval, vir sy bydrae tot musiek.…
  continue reading
 
Langs die kus van die Oos-Kaap, waar die Swartkopsrivier sy sout water in die see uitstort, lê ’n storie gewortel in die aarde, die see, en die hande van mense. Dit is die verhaal van Swartkops-seesout – ’n natuurlike skat wat met geduld en sorg geskep word. Jacques Arendt neem jou op ’n reis na hierdie unieke plek, waar tradisie, natuur, en gemeen…
  continue reading
 
Donnavan-John Linley, senior ontleder van die Mededingingskommissie en tegniese direkteur van die markondersoek na media- en digitale platforms, gesels oor die aanbeveling dat Google jaarliks tussen R300 miljoen en R500 miljoen aan die Suid-Afrikaanse mediabedryf moet betaal. Volg RSG Geldsake op Twitter…
  continue reading
 
Loading …

Korte handleiding

Luister naar deze show terwijl je op verkenning gaat
Spelen